Chelsea Handler

Chelsea Handler
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Chelsea Joy Handler
Geboorte 25 Februarie 1975 (1975-02-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Vervaardiger, skryfster, en aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chelsea Handler (gebore 25 Februarie 1975) is 'n Amerikaanse vervaardiger, skryfster, en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cattle Call (2006), Hop (2011), en This Means War (2012), en in die televisiereeks Chelsea Lately (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy